Graad 10 – Trigonometrie

R70,00

Afrikaans Graad 10 Wiskunde KABV-Kurrikulum (CAPS Curriculum) En IEB

Opsomming en voorbeelde van:

  • spesiale driehoeke in trigonometrie
  • vereenvoudiging trigonometriese uitdrukkings (sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar)
  • vereenvoudiging trigonometriese uitdrukkings (met die gebruik van ‘n sakrekenaar)
  • oplos van trigonometriese vergelykings
  • trigonometrie op die kartesiese vlak
  • oplos van trigonometriese probleme in driehoeke in 2D (onbekende hoeke en sye)
  • stap-vir-stap verduideliking van gunsteling vrae wat gereeld in vraestelle voorkom
  • toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik

Hoeveelheid bladsye: 35 bladsye