Graad 11 – Eksponente en Wortelvorme
R80,00
Afrikaans Graad 11 Wiskunde KABV (CAPS) Kurrikulum
Opsomming en voorbeelde van:
- eksponent- en wortelvorm wette
- rasionalisering van breuke
- vereenvoudiging van eksponensiële uitdrukkings
- oplos van eksponensiële vergelykings
- oplos van eksponensiële vergelykings deur die K-metode
- uitgewerkte vraestel voorbeelde
- toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik
Hoeveelheid bladsye: 64 bladsye








