Graad 10 – Eksponente En Wortelvorme
R70,00
Afrikaans Graad 10 Wiskunde KABV-Kurrikulum (CAPS Curriculum)
Opsomming en voorbeelde van:
- Eksponentwette en wortelvorme reëls
- vereenvoudiging van eksponensiële uitdrukkings
- oplos van eksponensiële vergelykings
- stap-vir-stap verduideliking van gunsteling vrae wat gereeld in vraestelle voorkom
- toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik
Hoeveelheid bladsye: 43 bladsye








