Graad 11 – Trigonometrie

R100,00

Afrikaans Graad 12 Wiskunde KABV-Kurrikulum (CAPS Curriculum) En IEB

Opsomming en voorbeelde van:

  • vereenvoudiging van trigonometriese uitdrukkings
  • trig op die kartesiese vlak
  • bewys van trigonometriese identiteite
  • algemene oplossings van trigonometriese vergelykings
  • gunsteling gemengde vrae wat gereeld in vraestelle voorkom
  • toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik

Hoeveelheid bladsye: 74 bladsye