Graad 12 – Inverse Van Funksies
R90,00
Afrikaans Graad 12 Wiskunde KABV-Kurrikulum (CAPS Curriculum)
Opsomming en voorbeelde van:
- teorie en definisies oor inverse en funksies
- reguitlyn funksie en sy invers
- kwadratiese funksie (parabool) en sy invers
- eksponensiële funksie en sy invers
- uitgewerkte vraestel voorbeelde
- toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik
Hoeveelheid bladsye: 54 bladsye








