Graad 12 – Trigonometrie
R120,00
Afrikaans Graad 12 Wiskunde KABV-Kurrikulum (CAPS Curriculum) En IEB
Opsomming en voorbeelde van:
- vereenvoudiging van trigonometriese uitdrukkings
- dubbel- en saamgestelde hoeke
- trig op die kartesiese vlak
- bewys van trigonometriese identiteite
- algemene oplossings van trigonometriese vergelykings
- gunsteling gemengde vrae wat gereeld in vraestelle voorkom
- toegang tot videos wat al die bogenoemde verduidelik
Hoeveelheid bladsye: 91 bladsye








